Jack Parow - P.A.R.T.Y текст песни

Текст песни P.A.R.T.Y - Jack Parow



P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
Yo
Just give me lazy days on the beach front
Wil net heel dag rond sit op die see sand
Gee my net 'n sak vol yskoue bier
Gee my net 'n bak vleis vir die vuur
Give me time to self-medicate
Give me fokken help with the headaches
Gee my oom burgers for the langpad
Pak ouma se frikadelle in my rugsak
Gee my sonskyn en goeie waves
Maak my onbeskof en laat my misbehave
Maak my meestal dronk, hou my aan die gang
Hou my heel tyd jonk en vir fok al bang
Want hier waar ek bly laat ek val waar ek wil
Jy kan my hier kry want hier gaan ek chill
Hier waar die parties altyd skop
Ja hier op die grond met 'n stywe dop
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y
Yo, yes I know
Yes I know, go
Hier waar die dop en die entjies flow
Hier waar jy heel nag kan brannas koop
Baby, hier na die jol kan jy huistoe loop
Dis hier waar die visse altyd byt
Ja, hier chill ek, maar net rustig uit
Dis die huisie by die see
Dis vakansie cool
Die tent hier lanks die dam, le ek middae om
Die trip om te kom wat jy wil wees
Die dop in die kar, die chommies, die gees
Die touchies, die bands, die braais, en die biltong
Die manne, die meisies
En die vriende wat om kom
Die vodka en die waatlemoen
Die shot en die bier
Die te veel dop en kots teen die muur
Van dis about vokken time, Summer is hier
So gryp 'n cold one en gooi 'n chop op die vuur
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y
Yo, waar ook al jy is, dis mos nou die beste
Visvang by Haarties of kreef oppie Weskus
Surf in Hermanus of dronk raak op Plett
Voor by die counter of klaar in die bed
Ons is almal mos net hier vir 'n goeie tyd
Ons is almal mos hier want die jol is great
Want ek's net hier vir die bier en die vleis
So as jy saam met my wil jol, los jou kak by die huis
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y
P.A.R.T.Y
Cause I said so
P.A.R.T.Y
Baby let's go
P.A.R.T.Y
Nou tot net nou
P.A.R.T.Y



Авторы: Justin De Nobrega, Zander Tyler


Jack Parow - Eksie Ou Special Edition
Альбом Eksie Ou Special Edition
дата релиза
26-10-2012




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.