Jack Parow - Ricky Louw текст песни

Текст песни Ricky Louw - Jack Parow



As jy vannie liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.ag nee baby wat nou baby wats fout
Ek like my brannas drie vingers sterk en yskoud
Ek drink ricky louw want die label is goud
Die meisies ek drink te gou en "I can't cope"
So hou jou suurlemoen en jou fokken sout
Gee my die ricky louw en n skaapboud
There's always a bottle just down the road
Ek drink hom lekker fokken sterk en 10 jaar oud
So as ek by die jol is dan "be" benoud
Ek vat "some for the" bokkies "and some for the oakes"
As jy n joint aansteek "i won't take a tow"
Cause when i drink and i smoke i get kak gerou
In klerksdorp kos n dubbel drie rand and that's not a joke
So ek koop 10 shots brannas en net een blik coke
Ek rap net oor drink selfs like the record broke
Maar ek's siek bra en brannas is die antedote
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.hier's ek nou terug met die tweede "verse"
As jy nie hou van trekkie dan take a piss
I can't run a marathon ma' ek drink fiks
So hou jou fokken tango nee fokken slis
Ek en brannewyn is kop in een mus
As ek doodgaan sit my innie grond met n kis
Ek hoop jy's nou fokken dors want ek is
Ssssllllhhhhppppp ummmmm ahhh yeah that's it
As jy dink die kak's vuil druk ek jou n vet pit
Want ek drink selfs brannas as ek innie bed sit
In die oggend is die hoeke van my bed kak wit
Maar een slukkie brannas "and you can't stop this"
As jy my sien by die party kom gesels maar gerus
Maar gee my n klein stampie en maak seker ek's bewus
Want daar's net een ding wat ek elke dag mis
En dis brannewyn bra want ek's elke dag lus
Uh.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou...
Brannewyn hettie brieke nie en stop eers na n meter
Of jy dit drink uit n glas of uit n fokken beker
Van n sandton-poppie tot n boksburg-breker
Trek op jou broek en maak vas jou fokken veter
Want daar's net een ding en dis fokken verseker
Brannewyn maak mos elke liewe ding beter
As jy nou rugby kyk of met jou girlfriend peuter
Of jy's by n braai of n fancy ete
Op faceboek fotos is jy altyd die bleke
Jy word wakker met jou hele fokken been vol steke
Jy voel fokken vuiler as jou dak se geute
Jy't 15 verskillende down-down krete
Jou hele lyf lyk soos n oorlog vol houe en skete
Daar's altyd "brandy-tarts" by jou huis te ete
Hulle't fotos van my op by al die brannewyn feeste
As dit kom by brannewyn is ek die fokken meester
As jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)
Jou.as jy van die liedjie hou skree ricky louw (ricky louw)



Авторы: Zander Tyler, Justin De Nobrega


Jack Parow - Jack Parow
Альбом Jack Parow
дата релиза
23-04-2010




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.