Jak De Priester - Sally Williams Nougat текст песни

Текст песни Sally Williams Nougat - Jak De Priester



Ek het jou dopgehou
Met ′n jas in jou hand
Deur doeane gespook
Na 'n nuwe land
Jou was natgehuil
Maar jou hart was braaf
Mens is een keer jonk
Mens is een keer laf
Daar ′n vreemde daarbuite
Daar 'n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Ja, Die tyd sal leer
Maar ek moet nou gaan
Ek sien jou eendag weer
Met die internet kan ons tog kommunikeer
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
Ek mis jou liefde, jy′t belowe jy vir my nog sou gee.
′N Brief in die pos is wat ons liefde was
Ek en jy is met die tyd belas
Vir die eerste maand was my hart verniel
Oral waar ek kom is ek 'n derde wiel
Maar tyd sal leer
Was ons woorde
Ek het lief was jou brief
Jy′s 'n poet my ding, jy moet aanhou sing
Deur die internet praat ons gou gou weer.
Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn mall
Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol
Ek mis die Sally Williams Nougat by die Groenkloof Spar
Ek mis die lekker sagte leer seats van jou nuwe kar
Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean
Ek mis die vat van jou hande in ′n moviescene
Ek mis jou naam op my foon en jou sms
Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res
Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee
Ek mis jou liefde, jy′t belowe jy vir my nog sou gee.
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee.
Maar ek moet nou gaan
Ek sien jou eendag weer
Deur die internet kan ons tog kommunikeer
Daar 'n vreemde daarbuite
Daar ′n pond of twee
Selfs die liefde kan wag
Die tyd sal leer



Авторы: Jak De Priester


Jak De Priester - Sally Williams Nougat
Альбом Sally Williams Nougat
дата релиза
01-06-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.