Jan Blohm - Levi Jeans текст песни

Текст песни Levi Jeans - Jan Blohm



Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans maar die mooiste binne
Daar′s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey's Bay
Sy droom heelnag van allerhande dinge
Van Levi jeans en goue ringe
Daar′s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Daai Levi jeans is heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey's Bay
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En skepe ry verby, oh Jeffrey's Bay
Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans maar die mooiste binne
Daar′s wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis OK met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, oh Jeffrey′s Bay
Artist: Jan Blohm
Copyright and Publishing rights: Vonk Musiek



Авторы: Jan Blohm


Jan Blohm - Jenny
Альбом Jenny
дата релиза
17-07-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.