Jay feat. Lianie May - Toe Stop My Hart текст песни

Текст песни Toe Stop My Hart - Jay feat. Lianie May



Ek het gedroom van ′n plek, waar die son nooit gaan set.
Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red, my baby.
Met als wat ek het, my baby.
En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van ′n plek.
Mis jou te veel om te sê, ek voel 'n mes teen my nek.
En my asem raak min, my baby.
Ek vra jou maak gou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet.
Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet.
As ek alles kon terugdraai, baby.
Sou ek my wou terug waai, baby.
Tot hier by my, soos dit was, waar ons ′n lewe kon bou.
Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou.
Op jou sal ek nooit kan opgee, baby.
Dit belowe ek jou, my baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar ′n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Want elke tree saam met jou, my baby.
Los ons al die seer agter ons, baby.
Toe stop my hart.
Toe stop my hart by jou.
Ek het ver geloop vir jou.
Ek het lief geword vir jou.
En in my hart, is daar 'n plek gehou.
Ek sal vir jou alles gee.
Ek sal jou trane wegvee.
Dit alles vir jou.
Dit alles vir jou.



Авторы: Johan Voster


Jay feat. Lianie May - Solo
Альбом Solo
дата релиза
26-07-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.