Jim Reeves - Ek Verlang Na Jou текст песни

Текст песни Ek Verlang Na Jou - Jim Reeves



Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou
Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is′n mantel van rou
Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur
Die son het ophou skyn en die maan het verkleur
Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand



Авторы: Gilbert Gibson


Jim Reeves - Jy is My Liefling
Альбом Jy is My Liefling




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.