Jo Black - Verlore Seun текст песни

Текст песни Verlore Seun - Jo Black



Ek was die een wat
Die grondpad geloop het
Het als verloor toe
Ek my siel gaan verkoop het
My hart verruil vir
'N Leuen en 'n valse droom
Maar ek onthou
Die fees in my Pa se huis
Het nooit gedink
Ek sou sit met 'n hand vol gruis
Ek verlang na die dae
Toe ek Joune was
Nou staan ek hier
Met die langpad so ver agter my
En Jy staan met Jou arms
Uitgestrek na my
Ek kom terug na Jou toe
Ek kom terug na Jou toe
Ek kom terug na Jou toe
Want ek was vir te lank weg
Jou genade maak alles reg
Ek was die verlore seun
Nou sit ek hier
En ek weet wat ek verdien
Ek het gesien hoe groot
Jou genade is
'N Seun soos ek
Weer terug in sy Pa se huis
My skuld was blind
Ek was skaam om
Jou weer te sien
Ek was so vuil
Maar Jy het my opgetel
'N Nuwe kleed
Het Jy aan my lyf gehang
Nou staan ek hier
Met die langpad so ver agter my
En Jy staan met Jou arms
Uitgestrek na my
Ek kom terug na Jou toe
Ek kom terug na Jou toe
Ek kom terug na Jou toe
Want ek was vir te lank weg
Jou genade maak alles reg
Ek was die verlore seun
Ek kom terug na Jou toe
Want ek was vir te lank weg
Jou genade maak alles reg
Ek was die verlore seun



Авторы: Vorster Johan, Black Jo


Jo Black - Voel Jy Die Genade
Альбом Voel Jy Die Genade
дата релиза
15-02-2019




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.