Karen Zoid - Meisie Wat Haar Potlood Kou текст песни

Текст песни Meisie Wat Haar Potlood Kou - Karen Zoid



Meisie wat haar potlood kou
Dink bietjie te veel
Dan snipper die verf af
En gaan sit in haar keel,
Dit onderbreek haar dagdroom, Sy vergeet wat sy wou
Maar die meisie wat haar potlood kou
Weet wat sy wil
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds
Die meisie wat haar potlood kou, vir my sy huil nie
Hoekom in trane?
My is klaar blou
Ek huil sommer oor enige iets
En soms dink ek aan jou...
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds
Vyf paintings het jy geverf
Jeff Buckley Halleluja
Tot jy vir my 'n pel uitkerf
As jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
Dan's daar een ding wat jy moet weet
Dans's daar een ding wat jy moet onthou
Sy ken jou dalk... alreeds



Авторы: Karen Louise Zoid


Karen Zoid - Chasing the Sun
Альбом Chasing the Sun
дата релиза
01-07-2007




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.