Katinka - Die Antwoord Is Dans (feat. Justin Vega) текст песни

Текст песни Die Antwoord Is Dans (feat. Justin Vega) - Katinka



Dans op 'n dag
En dans op 'n nag
Dans in die maanlig
Dans in die stad
Dans wanneer alles sommer deurmekaar gaan
Dans vir die skaap die hoender vir die haan
Dans as jy stap
Dans as jy lag
Dans in jou drome
Dans super sag
Dans wanneer jy 'n liedjie binne jou voel
Dans voor 'n waaier en voel flippen cool
Dans as jy aankoop
Dans is ons taal
Dans maak dit mal
Dans kom jou haal
Dans teen my vas
Kom steel my hart
Dans deur die nag
En vergeet van smart
Dans by die werk
En dans op die breuk
Dans is lekker op 'n naweek
Dans met my
Dans met jou
Weet jy wat
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans op 'n dag
En dans op 'n nag
Dans in die maanlig
Dans in die stad
Dans wanneer alles sommer deurmekaar gaan
Dans vir die skaap die hoender vir die haan
Dans as jy stap
Dans as jy lag
Dans in jou drome
Dans super sag
Dans wanneer jy 'n liedjie binne jou voel
Dans voor 'n waaier en voel flippen cool
Dans as jy aankoop
Dans is ons taal
Dans maak dit mal
Dans kom jou haal
Dans teen my vas
Kom steel my hart
Dans deur die nag
En vergeet van smart
Dans by die werk
En dans op die breuk
Dans is lekker op 'n naweek
Dans met my
Dans met jou
Weet jy wat
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Weet jy wat
Weet jy wat, wat
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Verstaan
(Dans, verstaan)
Die antwoord is dans
Verstaan
Dans, verstaan
Die antwoord is dans
Verstaan
Dans, verstaan



Авторы: Justin Vega, Katinka Oosthuizen


Katinka - Die Antwoord Is Dans (feat. Justin Vega)
Альбом Die Antwoord Is Dans (feat. Justin Vega)
дата релиза
21-05-2021




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.