Koos Kombuis - Travel in Staail текст песни

Текст песни Travel in Staail - Koos Kombuis



Maak los daardie boortjie en haal af jou das
Want dies nie die bloutrein nie ons ry derde klas
Gooi weg daardie soetkys en drink liewers Tas
Dis nie goeie wyn nie
Dis nie goeie wyn nie
Maar dit proe eerste klas
So you can wear, so you can wear my shoes, bra
And walk one more mile and walk one more mile
Ons woon hier, ons woon hier, ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail
Jou ma's 'n ousie, jou pa dra nog pas
Los jou politics by die huis, don't make such a fuss
If you were my brother, I must be your friend
We're stuck on this railway line to go to the end
So you can wear, so you can wear my shoes, bra
And walk one more mile and walk one more mile
Ons woon hier, ons woon hier, ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail



Авторы: Andre Le Roux Du Toit


Koos Kombuis - Greatest Hits
Альбом Greatest Hits
дата релиза
20-10-2000




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.