Laurika Rauch - Aai-Aai текст песни

Текст песни Aai-Aai - Laurika Rauch



O, Bokkie ek wil jou
Waar die grou-blou vlaktes
Waar die bakgat somerwinde saans
Jou uitnooi vir die dans
Waar die langlyf winde kil
Om die halfmensplante krul
Waar die Aai-aai kraai sy eiers
Wil ek jou net eers loop
Dat...
Aai-aai die witborskraai
Vlieg verby en maak ′n draai
Aai-aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Raai waar is Aai-aai
Die wind die waai vir Aai-aai
Sy gees en hart is vry, vry
Bo lief en leed verby
O, Bokkie ek wil jou
Waar die blou-blou berge
Waar die boggom rondomtalie gooi
En die boerbok spore strooi
Waar die Grootrivier sy loop
Deur die droë aarde knoop
Waar die kokerbome wortels maak
En die lug die hemel raak
Dat...
Aai-aai die witborskraai
Vlieg verby en maak 'n draai
Aai-aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Raai waar is Aai-aai
Die wind die waai vir Aai-aai
Sy gees en hart is vry, vry
Bo lief en leed verby
Aai-aai die witborskraai
Vlieg verby en maak ′n draai
Aai-aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai-aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Bokkie ek wil jou
Waar die grou-blou vlaktes
Waar die bakgat somerwinde saans
Jou uitnooi vir die dans



Авторы: Anton Goosen


Laurika Rauch - Grootste Treffers Vol. 1
Альбом Grootste Treffers Vol. 1
дата релиза
22-04-1991




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.