Laurika Rauch - Jy Is Ver текст песни

Текст песни Jy Is Ver - Laurika Rauch



Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde
Met die reënboog in haar bloed
Sou jy voel jy vergeet
Sou jy voel jy verdwaal
En jy vervreem van ons,
Dan hoor my, hoor my stem in die wind
Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind)
Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind)
Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind)
Izwa izwe lami emoyeni (hoor my praatstem in die wind)
Naby die suidste punt, op die verste rots
Gesels ek nou en dan as die son sak
Oor ons hart se land
Ek gesels met tyd soos ek maar altyd kon
Onder die miskombers wat laag hang
Oor die tafelrand
En sou jy voel jy vergeet
Sou jy voel jy verdwaal
En jy vervreem van ons
Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind
Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind)
Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind)
Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind)
Ngizwe emoyeni (hoor my sangstem in die wind)
Daar's 'n stukkie gesels oor gister se seer
Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been
Ek sal gesels in hierdie taal jou uit die vreemde haal
Ek belowe, hoor my, hoor my stem in die wind
Izwa izwe lami emoyeni
Izwa izwe lami emoyeni
Izwa izwe lami emoyeni
Izwa izwe lami emoyeni
En sou jy voel jy vergeet
Sou jy voel jy verdwaal
Jy vervreem van ons
Dan hoor my, hoor my, hoor my stem in die wind
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni
Hoor my Ngizwe emoyeni



Авторы: Lize Beekman


Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
Альбом Vier Seisoene Kind
дата релиза
15-02-2002




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.