Laurika Rauch - Om En Om Draai Die Wiele текст песни

Текст песни Om En Om Draai Die Wiele - Laurika Rauch



Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
nog vir my voor
Dan is ek weer by die huis
Tussen my eie mense
Daar's ek gelukkig
Voel ek tuis
Haai dit vervul al my hartswense
Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
nog vir my voor
Die ou trein se gerammel
Klink nes musiek op die oor
Dis so vrolik soos hy skommel
Net enk'le myle nog voor
Na veel omswerwingeIs ek
Amper waar ek wil wees
Tien myl na ons dorpieIs
Wat ek op die mylwyser lees
Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
nog vir my voor
Om en om draai die wiele
Die trein snel voort op die spoor
Nog net enkele myle
nog vir my voor



Авторы: Kupido


Laurika Rauch - Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
Альбом Jy Is Te Dierbaar (Remastered)
дата релиза
13-11-2020




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.