Lianie May - Met My Hele Hart текст песни

Текст песни Met My Hele Hart - Lianie May



Jou hart is vir my op die regte plek,
Jy is wat my kop ophou jy is nogsteeds die nek,
Al sou ek duisend of meer voor my staan,
Sal die vrees my nie verswelg,
Weet waar heen ons gaan,
Beste vriend, en ware liefde daar is niemand wat so sterk kan staan
Met my hele hart trek ek jou Nader,
Met my hele hart spring ek in die water,
Jy is daar vir my en ek vir jou,
Ek beloof an jou my ewe trou, met my hele hart,(met my hele hart)
Vir ander mense was ons liefde laat,
Maar met jou stop ek my hart ek luister as jy praat,
Dit voel of ons mekaar so lank reeds Ken,
Maar as ek vir jou kyk word my hart so sag jy wen.
Beste vriend en ware liefde in die donker soek ek vir jou stem.
Met my hele hart trek ek jou nader,
Met my hele hart spring ek in die water.
Jy is daar vir my en ek vir jou,
Ek beloof aan jou my ewe trou, (met my hele hart)
Met my hele hart
Jou hart is vir my op die regte plek,
Jy is wat my kop ophou, jy is nogsteeds die nek.
Met my hele hart, trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou,
Ek beloof aan jou my ewe trou, met my hele hart
Met my hele hart, trek ek jou nader
Met my hele hart spring ek in die water
Jy is daar vir my en ek vir jou,
Ek beloof aan jou my ewe trou, (met my hele hart)
Met my hele hart
Met my hele hart



Авторы: Johan Vorster,


Lianie May - Iemand Om Lief Te Hê
Альбом Iemand Om Lief Te Hê
дата релиза
22-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.