Lianie May - Saam Is Ons Beter текст песни

Текст песни Saam Is Ons Beter - Lianie May



Nanananana
Die lewe het sy wile paaie met jou
Geloop deur die storms die storms tot nou
Maar ek weet ek wil noe meer sonder jou
En nou het ek geleer wat jy se is jou woord
Se weer die woorde ek speel die acoord
En ek weet ek is nou veilig by jou
Want saam is ons beter as stoksie alleen,
Want twee is mos beter beter as een
Om jou hele lewe met iemand te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees.
Wat sal die wyser van tyd vir jou hou sal hy
Jou uit vra oor wat jy nog wou sal jy weet ek wil nie meer sonder jou . want deur al die
Twyfel sal ek vir jou wys ek los my spore want jy word my huis jy sal weerek wil nie meer somder jou
Want saam is ons beter as stoksie alleen want
Twee is mos beter beter as een om jou hele
Lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra
Jou liggam en gees (al die nagte sonder jou al
Die nagte sonder jou jy weet jy hoort by my
Los jou verlede ek sal jou daar kry) saam is
Ons beter as stoksie alleen want twee is mos
Beter beter as een om jou hele lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra jou
Liggaam en gees x (want twee is mos beter
Beter as een) om jou jele lewe saam iemand
Te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en
Gees



Авторы: Johan Voster


Lianie May - Lank Lewe Die Liefde
Альбом Lank Lewe Die Liefde
дата релиза
13-02-2011




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.