Loki Rothman - Storie текст песни

Текст песни Storie - Loki Rothman



Dis laat in die aand
Stoksiel alleen
Sukkel om te slaap
Voel of die tyd stil staan
Wanneer het als so deurmekaar geraak?
Is dit nou te laat?
Kop op my kussing
En ek sukkel om sin te maak
Het jy dit klaar laat gaan
Gebreekte stukke pas nooit weer goed in mekaar.
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Net nog ′n probleem
Ek weet nie meer
Net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem
Om van jou te vergeet
Dis 'n storie waar my hart breek
Gedagtes raas
Stadig maar seker
Vermoor ek al my balans
En dit slaan my nou
So bietjie laat
Ek wonder saam met wie is jy uit vanaand
En ek wou net weg raak
Jy′t aan beweeg
Nou's als deurmekaar
Kan ons dit uit praat
Want die wêreld draai en dis net ek wat stil staan
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Net nog 'n probleem
Ek weet nie meer
Net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem
Om van jou te vergeet
Dis ′n storie waar my hart breek
Dit is laat in die aand
Stoksiel alleen
Sukkel om te slaap
Voel of die tyd stil staan
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Net nog ′n probleem
Ek weet nie meer
Net die tyd sal leer
Miskien is jy net nog een
Storie waar my hart breek
Hoe lank gaan dit neem
Om van jou te vergeet
Dis 'n storie waar my hart breek
Dis ′n storie waar my hart breek



Авторы: Loki Rothman


Loki Rothman - Op My Pad
Альбом Op My Pad
дата релиза
20-03-2020



Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.