Monique Steyn - Mosaïek текст песни

Текст песни Mosaïek - Monique Steyn



Wees versigtig moet jouself nie sny nie
Jy het dit nog nie reggekry nie
Om die liefde te laat bly nie
Dalk is dit net nie vir my nie
Wees versigtig splinters oral om my
Van die jare lank se seerkry
Maar ek hoop jy kan dit regkry ja
Ek hoop jy maak die beste van my.
Jy het stukke van my afgevat
En toe maak jy 'n mosaiek.
Als wat stukkend was, het jy laat pas
En toe maak jy 'n mosaiek.
Jy gee nie om oor die krake
Jy se dis wat my gemaak het
Wie ek is en eks vir jou.
'N mosaiek wat jy wil aanhou bou,
Vers 2
Wees aanhoudend, moet seblief nie opgee nie
Want die lesse van die hartseer
Wil ek alles saam met jou leer
Ja ek hoop jy sal my ook 'n kans gee
Herhaal koor
Brug: (haa haa)
Jy gee nie om oor die krake
Jy se dis wat my gemaak het
Wie ek is en eks vir jou
'N mosaiek
Jy het die stukke van my hart gevat
En toe maak jy 'n mosaiek.
Als wat stukkend was het jy laat pas
En toe maak jy 'n mosaiek
Jy gee nie om oor die krake
Jy se dis wat my gemaak het
En jy se ek is vir jou 'n mosaiek
Wat jy wil aanhou bou.



Авторы: Johan Oberholzer


Monique Steyn - Mosaiek
Альбом Mosaiek
дата релиза
13-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.