Nicholis Louw - As jy weer kyk текст песни

Текст песни As jy weer kyk - Nicholis Louw



Eva het 'n man verlei
Daar was 'n slang in die gras soos tussen jou en my
Jou gaan my nog onderkry
Die versoeking raak groot jy maak 'n vuur in my
Ek weet ek gaan my kans nog kry
Ek weet jy kyk vir my
Ek het jou in my bloed
Ek het jou in my are
Liefde maak my blind
Ek kam vir jou my hare
Mag ek nader kom
My hart tik soos 'n bom
Ek gaan ontplof as jy weer kyk
Ek het jou in my bloed
Ek het jou in my are
Liefde maak my blind
Ek kam vir jou my hare
Druk my teen die muur
Soen my vir 'n uur
Ek gaan ontplof as jy weer kyk
As jy weer kyk
Hoeveel pyn moet ek nog verduur
Waar's jy nou jy weet ek soek jou hier
Kan ek vanaand dalk 'n soen kry
My gedagtes hardloop alweer weg met my
Ek weet ek gaan my kans nog kry
Ek weet jy kyk vir my



Авторы: Axel Schwarz


Nicholis Louw - Hier Naby Jou
Альбом Hier Naby Jou
дата релиза
01-04-2008




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.