Nicholis Louw - Die Engel By My текст песни

Текст песни Die Engel By My - Nicholis Louw



Gee my net nog 'n kans
Gee my net nog 'n uur net een minuut
Even een sekonde om te wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
Ek het my uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te wat ek lankal moes
Ek sal alles gee vir 'n kans om weer in jou te kyk
En by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het
Ek was te laat om met jou te praat
En die dinge te wat ek nou moet vir die engel by my
En die dinge te wat ek nou moet vir die engel by my
Gee my net nog 'n kans
Net nog 'n uur net een minuut
Even een sekonde om te wat ek lankal moes
Ek het my kans verspeel
My uur verdeel my minuut gemis
My een sekonde om te wat ek lankal moes



Авторы: Brendon Marc, Kelly Don, Louw Nicholis


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Альбом Grootste Treffers So Ver
дата релиза
07-03-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.