Ray Dylan - Baie Te Min текст песни

Текст песни Baie Te Min - Ray Dylan



Ek het gisteraand 'n bietjie te veel gedink
'N bietjie
Te veel gedink
Te veel aan jou gedink
Ek het gisteraand 'n bietjie te laat gebel
'N bietjie te veel vertel te veel vir jou vertel
Ek het baie te min vir jou lief gehaad
Baie te min an jou hand gevat
Baie min dit vir jou gesê baie te min
Naby jou gelê baie te min baie te min
Baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel
Baie te min in jou gekyk
Baie te min hoe mooi jy lyk baie te min baie te min vir jou lief gehaad
Ek het vandag 'n bietjie myself verloor 'n bietjie my hart deurboor ek het besef ek het jou verloor
As ek vandag 'n bietjie die woorde 'n bietjie wat jy wil sal jy glo as ek jou se
Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat baie te min dit vir jou gesê baie te min naby jou gelê baie te min
Baie te min baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel baie te min in jou gekyk baie te min hoe mooi jy lyk
Baie te min baie te min vir jou lief gehaad
Ek wil dit nou net vir jou die woorde wat hier voor my
Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat
Ek het baie te min vir jou lief gehaad baie te min an jou hand gevat baie te min dit vir jou gesê baie te min naby jou gelê baie te min baie te min baie te min van jou hart gesteel baie te min van my tyd gedeel baie te min in jou gekyk baie te min hoe mooi jy lyk baie te min ek het baie te min ek het baie te min ek het baie te min vir jou lief gehaad



Авторы: Brendon Marc


Ray Dylan - Reg Hier In die Middel
Альбом Reg Hier In die Middel
дата релиза
11-09-2015




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.