Robbie Wessels - Kampioen текст песни

Текст песни Kampioen - Robbie Wessels



Ek′s nie 'n verloorder ek′s 'n kampioen van lig
Wat verdwaal het in my donker en geval het op my rug
Ek's nie ′n verloorder ek′s n kampioen van lig
Wat die rondte verloor het en wat hierdie keer moes vlug
Ek wil graag 'n vegter wees, ′n oorwinnaar in die stryd
Maar ek dink ek het te ver geswem toe spoel die see my uit
Ek wil graag 'n vegter wees ′n kryger van hoop
Maar my voete het te moeg geraak hulle wou nie verder loop
As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat
As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat
Ek's ′n kampioen, ek's 'n kampioen ek′s ′n kampioen van lig
Ek vat my grond weer terug.
Ek hoop dat ek 'n lig kan wees, ′n baken in die nag
Ek hoop dat ek myself kan wees om mense te laat lag
Ek sit hier hande uitgestrek, ek staan hier op my kniee
Man-alleen verloor ek teen die storms van die see
Asseblief vergeef die seer en pyn die doring in my vlees
Wees geduldig met my hart ek's nie nou wie ek wil wees
Hierdie was ′n seer seisoen, my hartseerste gedig
Maar ek's nie ′n verloorder ek's 'n kampioen van lig
As ek plat neerval Sal ek opstaan en my grond terugvat
As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat
Ek′s ′n kampioen, ek's ′n kampioen ek's ′n kampioen van lig
Ek vat my grond weer terug.
As dit moeilik is om te vertrou as jy sukkel om te glo
Kyk weg van jouself af en lig jou kop na Bo
Die rondte het ek verloor maar al die vrees sal vlug
Ek's nie ′n verloorder, ek's 'n kampioen van lig
Maar die wereld sal jou stenig as jy spartel op die grond
Die wereld sal jou oordeel en se bly le soos ′n hond
Maar ek se vegter staan op en vat jou erfdeel terug
Ek se jy′s 'n kampioen van lig
As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat
As ek plat neerval sal ek opstaan en my grond terugvat
Ek′s 'n kampioen, ek′s 'n kampioen ek′s 'n kampioen van lig
Ek vat my grond weer terug!



Авторы: Wessels Robert Albert


Robbie Wessels - Woestyn
Альбом Woestyn
дата релиза
30-06-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.