Songtexte Goodbye Kelly - Adam Tas
Goodbye
Kelly,
geniet
die
helfte
van
mij
goed
Ja
met
my
diepsee
boot
en
my
motorfiets
En
die
view
van
die
strandhuis
se
stoep
Goodbye
Kelly
en
daai
Blêrrie
prokureur
Ja
met
my
jetski
en
nintendo
wii
En
'n
bakkie
wat
aan
die
bank
behoort
Goodbye
Kelly
Sy't
van
die
eerste
dag
net
by
die
huis
wou
sit
Haar
haels
gedoen
en
haar
neusie
gewip
En
ek
het
nooit
eers
haar
bikini
wax
gesien
nie
Sy't
my
kredietkaart
gevat
en
skoene
loop
koop
Haar
ma
genooi
na
ons
wittebrood
En
vier
dominee
belowe
ek
sal
die
week
ophou
rook
Sy't
haar
neusie
laat
doen
en
haar
magie
verplat
Sy
het
met
botox
lippies
die
pad
gevat
En
al
wat
ek
oor
het
is
'n
troufoto
van
my,
haar
en
haar
ma
Sy
het
haar
gesig
gemake-up
tot
dit
spierwit
was
Haar
leuens
gepolish
tot
dit
globaar
was
En
natuurlyk
was
dit
net
Gucci
wat
die
mooiste
was
Sy't
loop
tennis
speel
by
die
buiteklub
Daar
het
bloed
geloop
toe
ek
haar
instructor
klap
Want
Kelly
kon
na
'n
jaar
nog
nie
tennis
speel
nie
1 Ligtoring Man
2 Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
3 Reën
4 Patatas en Pyptabak
5 'N Man Soos My Pa
6 Gaan sê vir die Angels
7 Ek Sal
8 Skilpadtepel
9 In Die Huis Waar Stilte Woon
10 Draadloos Dae
11 Karkas van haar Valentine
12 Melk en Heuning Vrou
13 Lappieskombers
14 Afrikagrond
15 Want Jy is Boer
16 'N Tas vol Cash
17 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
18 Plaas genaamd Afrika
19 Wenslys
20 Boerseun Se Droom
21 Ben Bicycle
22 Liefde Maak Op 'n Country Song
23 Dezzie
24 So Verlief
25 Te Beautiful vir My
26 Tyd om te Roes
27 Sneeuman
28 Goodbye Kelly
29 Storm van Liefde
30 Manna vir die boere
31 Ysterlong
Attention! Feel free to leave feedback.