Songtexte
Laat
my
ryk
word,
asseblief
Nie
met
baie
geld
nie
Maar
met
so
klein
bietjie
lief
Laat
my
oud
word
saammet
jou
Maak
my
suksesvol,
asseblief
Nie
met
n'
fancy
huis
nie
Maar
met
n'
kaya
vir
my
en
haar
ooo
Waar
ons
kinders
kan
speel,
na
die
sterre
staar
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
Maak
my
geduldig,
asseblief
Om
haar
te
troos
as
sy
huil
En
om
kwaad
vir
verstaan
te
ruil
Maak
van
my
n'
gentle
man
Maak
my
standvastig,
asseblief
Soos
die
rots
waarop
my
huisie
staan
Die
getroue
draai
van
ons
wentelbaan
Maak
vir
my
net
soos
dit
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
(Bridge)
Waar
ek
koop
n'
ring
vir
daai
vinger
Waarom
jy
my
draai
En
ek
koop
n'
rok
vir
daai
lyfie
wat
jy
so
swaai
Want
ek
is
so
verskriklik
verlief
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
op
jou
En
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
...en
Ooee
ooee
ooee
ek
is
so
verlief
1 Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
2 Reën
3 Patatas en Pyptabak
4 'N Man Soos My Pa
5 Gaan sê vir die Angels
6 Ek Sal
7 Skilpadtepel
8 In Die Huis Waar Stilte Woon
9 Draadloos Dae
10 Karkas van haar Valentine
11 Melk en Heuning Vrou
12 Lappieskombers
13 Afrikagrond
14 Want Jy is Boer
15 'N Tas vol Cash
16 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
17 Plaas genaamd Afrika
18 Wenslys
19 Boerseun Se Droom
20 Ben Bicycle
21 Liefde Maak Op 'n Country Song
22 Dezzie
23 So Verlief
24 Ligtoring Man (with Carlé Van Deventer)
25 Te Beautiful vir My
26 Tyd om te Roes
27 Sneeuman
28 Goodbye Kelly
29 Storm van Liefde
30 Manna vir die boere
31 Ysterlong
Attention! Feel free to leave feedback.