Songtexte
Ek
loop
die
pad
al
lank,
my
lam
So
kaalvoet
deur
die
kou
Van
doeriekant
se
doringveld
En
kyk
hoe
lyk
ek
nou
Ek
loop
die
pad
so
sonder
hoed
Deur
son
en
wind
en
grou
So
kaalvoet
op
die
slingerpad
En
kyk
hoe
lyk
ek
nou
My
lam,
die
gras
is
soms
so
groen
Die
son
is
soms
so
lou
Maar
ek
loop
hierdie
pad
alleen
my
lam
En
kyk
hoe
lyk
ek
nou
Onthou
jy
nog
hoe
ons
kon
loop
So
loslyf
en
verspot
So
vlieg
- vlieg
oor
die
koppies
heen
'N
Ragab
en
'n
Lot
Maar
nou
loop
ek
alleen,
my
lam
So
kaalvoet
deur
die
kou
En
soms,
net
soms,
dan
wonder
ek
My
lam,
waar
is
jy
nou
En
soms,
net
soms,
dan
wonder
ek
My
lam,
waar
is
jy
nou?
1 Ligtoring
2 Wag - Wag
3 Sterrereën
4 Jy Het My Hart Gesteel
5 Baie Lief Vir Jou
6 Jy Bly Steeds Die Een
7 Ligjare Weg
8 Ek Roep Na Jou
9 Sal Jy My Nog Liefhê?
10 Ek en Jy
11 Soen My
12 Misverstaan
13 Naby Jou
14 Twee Van Ons
15 Jy's die een
16 Steeds By My
17 Ek Loop Die Pad
Attention! Feel free to leave feedback.