Songtexte Seënbede - Anneli van Rooyen
                                                Die 
                                                Here 
                                                is 
                                                voor 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                Lig 
                                                op 
                                                jou 
                                                pad
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                neem 
                                                jou 
                                                na 
                                                waters 
                                                van 
                                                rus
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                Here 
                                                is 
                                                langs 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                jou 
                                                Vesting 
                                                en 
                                                Rots
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                laat 
                                                jou 
                                                staan 
                                                op 
                                                die 
                                                hoogtes
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                Here 
                                                is 
                                                om 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                die 
                                                duister 
                                                word 
                                                Lig
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                laat 
                                                jou 
                                                lamp 
                                                helder 
                                                skyn
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                Here 
                                                is 
                                                bo 
                                                jou 
                                                van 
                                                Hom 
                                                kom 
                                                jou 
                                                Hoop
 
                                    
                                
                                                jou 
                                                siel 
                                                sal 
                                                Hy 
                                                ewig 
                                                bewaar
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                is 
                                                by 
                                                jou
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                seën 
                                                gee 
                                                Hy 
                                                uit 
                                                en 
                                                Hy 
                                                leer 
                                                jou 
                                                Sy 
                                                Waarheid
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                stuur 
                                                sy 
                                                engele 
                                                na 
                                                jou.
 
                                    
                                 
                            1 Hoe Lieflik Is Sion
2 Help My Vandag
3 Ek Soek Na Meer
4 Elke Wolk Het 'n Silwer Rand
5 In Die Hemel
6 Seënbede
7 Daar Is Niemand Soos Jesus
8 Ek Sal Nie Bang Wees Nie
9 Niemand Soos U
10 Via Dolorosa
11 Die Middelste Kruis
12 Wees Stil (Hasu)
13 All Rise
14 Altyd Hier By Jou
15 Majesteit
16 Wie Kan Dit Verstaan
17 Gee Ons Liefde, Gee Ons Hoop
18 Jy Is Kosbaar
Attention! Feel free to leave feedback.
                ![Исполнитель Anneli van Rooyen, альбом Neem My Op Vlerke (SENSASIE Remix) [feat. SENSASIE] - Single](https://pic.Lyrhub.com/img/f/t/p/w/mpNomOwpTf.jpg) 
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        