Songtexte
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
Kwaggaberg
se
hoofstraat
ken
die
Boksombende
Vir
allerhande
kattekwaad
is
hul
al
'n
legende
Blikkies
kou
'n
grassie,
Dawie
is
die
slimkop
En
Rooie
wil
sy
groottoon
roer,
maar
die
ander
tone
roer
ook
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
Kwaggaberg
se
kloof
is
die
swemplek
van
die
bende
In
die
Fort
hou
hul
vergadering
in
'n
kringetjie
gebuk
En
dan
ontlok
hul
streke
selfs
'n
glimlag
by
bekendes
Maar
ook
'n
frons
of
twee
as
hul
streke
hand
uitruk
Want
Trompie
is
'n
klonk
met
'n
hemp
wat
ver
uithang
Met
kouse
op
sy
skoene
en
'n
vuil
streep
oor
die
wang
Sy
ondeunde
oë
glimlag,
as
hy
vir
sy
vrinne
wink
En
nuwe
manewales
word
van
vooraf
uitgedink
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
...
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
1 Kruidjie-Roer-My-Nie
2 Waterblommetjies
3 Blommetjie Gedenk Aan My
4 Begrafnistyd In Zeerust
5 Antjie Somers
6 Boy Van Die Suburbs
7 Seerower
8 Die Kaap Is Weer Hollands
9 Doer In Die Boendoe
10 Ouma Se Warm Kombuis
11 By Die Opsitkers
12 Lola Se Inry-fliek
13 Ry Hom Boetie (Establishment Blues)
14 Outeniqua
15 Ruby Baby
16 Josie-Josie
17 Honkie Tonk Donkie
18 Lucy Jennifer Jefferson
19 Bielie Van Marico (Legalise Mampoer)
20 Songololo
21 My Wintervrou
22 Hei, Hei Klein Katryntjie
23 Madjat
24 n Brief vir Simoné
25 Danser
26 Jy Is ´n Lady
27 Mari Van Okakanjaberg
28 1980 Boereblues In G#1
29 Dik Zol
30 Afrika
31 Ode Vir Die Derde Wêreld-Oorlog
32 Ek En Jy En Ons Se Onstwee
33 Vra Vir Ena
34 Liedjieboerblues
35 Deurdruk Dag Toe
36 Lady'tjie
37 Dobie Die Kid
38 Mama De Luci
39 Boude / Anna Jordaan
40 Welkom In My Kaia
41 Dans Met Die Wind
42 Bosveld Bul
43 Joubertpark
44 Trompie
45 Die Mense Wat Ek Lief Het (met Stephan Bouwer)
46 Hoekie Vir Eensames
47 Jors Troelie
Attention! Feel free to leave feedback.