Bouwer Bosch feat. Almero - Ses Voet Diep In Vergifnis Songtexte

Songtexte Ses Voet Diep In Vergifnis - Bouwer Bosch , Almero




Rus in vrede
Hier ek nou
Is jy bang vir die dood of
Was jy bang vir die lewe
N huldeblyk van
Gemorsde tyd
Word jy oorweldig deur al die spyt
In die oe van geliefdes
Sien ek was jy was
Sien ek wat jy kon wees
Wanneer jy moes wees



Autor(en): Bouwer Bosch, Almero Welgemoed, Matthieu Auriacombe, Peach Van Pletzen


Bouwer Bosch feat. Almero - Ses Voet Diep In Vergifnis
Album Ses Voet Diep In Vergifnis
Veröffentlichungsdatum
24-06-2016



Attention! Feel free to leave feedback.