Charlize Berg - Braaf Songtexte

Songtexte Braaf - Charlize Berg




Terug gedraai, tyd maak nie saak nie
Omgekeer, spuit oor niks nie
As ek als kon oordoen sou ek nie
Ligkasteel ek leen by jou koningkryk
Elke tree nader aan die werklikheid
As ek als kon oordoen sou ek nie



Autor(en): Bouwer Bosch, Charlize Berg, Rouxan Cloete


Attention! Feel free to leave feedback.