Songtexte Hanne - David Kramer
Kyk
die
hanne
die,
die
twee
hanne
van
my
Wa'
het
ek
die
twee
hanne
gekry
Kyk
die
hanne
die,
die
twee
hanne
van
my
Die
hanne
raak
oud,
maar
is
nog
nie
fout
Met
die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Kyk
die
hanne
die,
hulle't
hard
gewerk
Grootmaak
hanne
die,
kan
bid
innie
kerk
Kyk
die
hanne
die
hulle't
te
lank
gewerk
Die
hanne
is
hard,
die
hanne
kan
sla't
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Lalalala
lalalalala
lalalalala
lalalalala
Kyk
die
palms
van
my
was
mos
nooit
vol
geld
Hier
loop
die
toekoms
verby,
dis
paadjies
deurie
veld
Kyk
die
hanne
van
my,
hulle
ken
net
nie
geld
Klop
aan
die
deure,
dis
net
ons
bure
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Kyk
die
hanne
die,
die
twee
hanne
van
my
In
my
jonge
dae
het
hulle
lekker
baklei
Kyk
die
hanne
die,
die
twee
hanne
van
my
Die
hanne
regeer,
het
hulle
gestreel
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
Die
hanne
van
'n
ouman
Jannie
1 Stoksielalleen
2 Laat Die Honde Huil
3 Hanne
4 Stanley En Die Koei
5 Volstruis Foxtrot
6 Lenie Lenie
7 Meisie Sonner Sokkies
8 Piet Bedien
9 Montagu
10 Krisjan Swart
11 Bokkie Wil Jy Met My Dans
12 Spore Van 'n Trein
13 Boggom En Voertsek
14 Hak Hom Blokkies
15 Jy's My Sweetheart
16 Druk My Vas
17 So Long Skipskop
18 Royal Hotel
Attention! Feel free to leave feedback.