Dewald Wasserfall - Altyd Jonk Bly Songtexte

Songtexte Altyd Jonk Bly - Dewald Wasserfall




Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om wat môre gaan bring
Die lewe is te kort so spring met altwee voete in
Hierdie werêld skuld ons niks nie
Ons maak geen verskonings nie
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Wie gee om hoe môre gaan voel
Die lewe is te kort om nie te wat jy bedoel
Ek en jy sal alles moet gee
Môre doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Môre doen ons als net weer
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons sit ons hande in die lig
Ons laat ons glasse altyd vol bly
Ons is wie ons is
Ek en jy gaan altyd jonk bly
Ons lewe net vir nou
En ons gee nie om oor môre
Ek en jy
Ek en jy gaan altyd jonk bly



Autor(en): Wasserfall Dewald Mathys, Rautenbach Danny



Attention! Feel free to leave feedback.