Songtexte
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Die
rawe
op
die
telefoondrade
Luister
na
die
gesprek
en
vlug
op
die
plek,
want
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Tussen
jou
en
my
Lê
daar
'n
berg
Lê
daar
'n
berg
Tafelberg
Outeniekwaberg
se
baard
is
nat
Teen
sy
wang
loop
daar
'n
traan
"n
Stroompie
oor
die
pad,
maar
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
bergSo
sleep
ek
voort
deur
Meiringspoort
Sonder
jou
en
sonder
'n
woord,
want
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
ja,
tussen
jou
en
my
lê
daar
'n
berg
1 As Jy My Wil Hê
2 Kan Jy Onthou
3 30 Dae In Die Somer
4 Liefde Soldaat
5 Liefling
6 All Ways (feat. Lindiwe Alam)
7 Kruidjie-Roer-My-Nie
8 Dat Jy Myne Is
9 BOERESEUN
10 With You
11 Hierdie Aand
12 Ek Mis Jou So
13 Tussen Jou En My
14 Tussen Treine
15 Ek Verlang Na Jou (feat. Anna Davel)
16 Gee Gee Gee
17 If You Go Away
18 Jy Het My Gevind
19 Katryn
Attention! Feel free to leave feedback.