Francois van Coke - DSK Songtexte

Songtexte DSK - Francois van Coke




Wanaangepaste dominee se kind
Verlore in die wind
Voorreg voor rewolusie
Ek het te veel van die rooi koeldrank gedrink
Niks kan my nou stop nie
Want ek gee nie meer om nie
Eensame geraamte in die kas
Geskiedenis, my las
Vrees deur die rebellie
Oopgevlek en toegewerk
Niks kan my nou stop nie
Want ek gee nie meer om nie
Ek het my shit verloor
Dit op die radio gehoor
Ek blameer dit op die weer
Te veel om mee te deal
Ek het my shit verloor
Dit op die radio gehoor
Sluit toe en steek my weg
Want dis te fokkin erg
My ligte paar keer uitgeskop
'n Flying kick teen die kop
Vir ewig skitterend
Sterretjies in die duisternis
Ek wil dit nie veg nie
Want ek gee nie meer om nie
Ek het my shit verloor
Dit op die radio gehoor
Ek blameer dit op die weer
Te veel om mee te deal
Ek het my shit verloor
Dit op die radio gehoor
Sluit toe en steek my weg
Want dis te fokkin erg
Dis te fokkin erg
Ek het my shit verloor





Attention! Feel free to leave feedback.