Songtexte Dis Hoe Ons Rol - Jack Parow
Die
wors
en
die
pap,
′n
bier
saam
'n
chom
klap
Die
choppie
oppie
vuur
en
die
stories
as
die
son
sak
Die
potholes,
die
koeie
en
die
roadworks,
die
uitswaai
Dis
die
soek
na
′n
bar
wat
die
rugby
dalk
uitsaai
Die
koring
wat
soos
branders
rond
dans
in
die
wind
En
deur
die
dorpies
ry
waar
jy
laas
was
as
'n
kind
Dis
hoe
ons
rol
So
sit
jou
hande
in
die
lug
en
maak
die
glase
vol
Dis
hoe
ons
rol
Daar's
mos
net
goeie
tye
as
jy
saam
ons
jol
Dis
hoe
ons
rol
Dis
hoe
ons
rol
Want
hier′s
die
bad
vibes
zero
en
die
gees
propvol
1 Cooler as Ekke
2 Dans Dans Dans (feat. Francois Van Coke)
3 I Miss
4 Byellville
5 Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
6 Eksie Ou
7 Hos Tokolosh
8 Afrikaans Is Dood
9 Welkom Terug
10 Katerien
11 Hard Partytjie Hou
12 P.A.R.T.Y
13 The Future
14 Bloubek
15 Ode to You
16 Veilig
17 Dis Befok
18 Tema Van Jou Lied
19 Dis Hoe Ons Rol
20 Dis Befok - Remix
21 Never Gonna Grow up (feat. Riky Rick)
22 Kattenkwaad
23 Thunderbolts & Lightning
Attention! Feel free to leave feedback.