Songtexte
Sewe
jaar
is
hier
verby
en
hier
le
die
nuwe
gety
Sal
ek
my
sondes
bely
Aan
jou
Sewe
jaar
en
die
wereld
is
koud
Sewe
bring
"n
nuwe
oud
Proe
my
liggaam
steeds
na
sout
Sewe
jaar
bring
"n
nuwe
mens
Sewe
jaar
baar
"n
nuwe
wens
Wat
flikker
om
jou
grens
En
hoor
jy?
En
hoor
jy?
My
siel
wil
avond
maal
hier
voel
Wat
sal
jy
se
van
my
nuwe
gevoel
Wat
het
jy
met
bely
bedoel
Album
Lotus (Live)
1 Tangerine
2 Rosie
3 'n Stille Runaway
4 7 Jaar
5 Ruby
6 Groentrui
7 in wens
8 Water Dief
9 Breyten Se Brief
10 Ja Ma
11 Ons Huisie
12 Chardonay
13 Rooiwyn en Mary Jane
14 Symondstraat No 30
15 Sê My Weer
16 Hoor Jy My
17 Halleluja
Attention! Feel free to leave feedback.