Songtexte




Ek verlang na jou, geboorteplasie...
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag -
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde;
Ver van haar glimlag-oë so sag.
Ek sien 'n graf - alleen, verlate -
Van ons Vader wat so roep in 'n droom...
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
Waar sy kniel by die ou akkerboom...
Ek kom terug, geboorteplasie,
Terug na jou, en die huisie aan die vlei.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.



Autor(en): Traditional


Jim Reeves - Musiek Uit Die Wakis 2
Album Musiek Uit Die Wakis 2
Veröffentlichungsdatum
04-10-2015

1   Trein na Pretoria
2   Dis Lente Op Die Eiland
3   Tien Sent In My Sak
4   Moeder, Waar Is Jy Dan
5   Moederhuis (Home Sweet Home)
6   Lief Blompies In Die Maanskyn
7   Boetie, Sy is 'n Perskeblom
8   Op My Ou Ramkietjie
9   Huis Op Die Plaas (Home On The Range)
10   Bitter-Soet Herinnerings
11   In Die Blomtuin
12   Huisie In Die Berge (met Doris Brasch)
13   My Nooientjie-Lief In Die Moerbeiboom
14   Dankbaarheid
15   Moederlief, Die Nag Is Donker
16   In Stellenbosch Vloei Daar 'n Waterstroomse
17   Dis Totsiens, Nie Vaarwel
18   Sjeef By Die Koffie (Somebody Bad Stole The Wedding Bell)
19   As Die Lente Weer Kom
20   Tomatiesous en Kerriekos (met Nico Carstens)
21   Ou Piet Was 'n Wewenaar
22   Aanstap Vlooie
23   Een Van Die Dae (One Of These Days)
24   Die Heidelied
25   Die Sterwende Kind se Boodskap
26   Geboorteplaasie
27   Vlooi Vlooi
28   Tant Hessie se Dinge
29   Kokkewiet
30   Picanniny
31   Jy Is My Liefling
32   Drinklied




Attention! Feel free to leave feedback.
Wird geladen
Wird geladen