Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                            Halfpad Om Die Son
На полпути вокруг Солнца
                         
                        
                            
                                        Sing 
                                        vir 
                                        my 
                                        'n 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        lente 
                            
                                        Спой 
                                        мне 
                                        песню 
                                            о 
                                        весне 
                            
                         
                        
                            
                                        Sing 
                                        vir 
                                        my 
                                        'n 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        herfs 
                            
                                        Спой 
                                        мне 
                                        песню 
                                        об 
                                        осени 
                            
                         
                        
                            
                                        Jy't 
                                        vir 
                                        my 
                                        gesê 
                                        jy 
                                        wil 
                                        my 
                                        liefde 
                                        hê 
                            
                                        Ты 
                                        сказал, 
                                        что 
                                        хочешь 
                                        моей 
                                        любви 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gedroom 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        мечтала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gedroom 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        мечтала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Ek 
                                        bring 
                                        vir 
                                        jou 
                                        'n 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        lente 
                            
                                            Я 
                                        дарю 
                                        тебе 
                                        песню 
                                            о 
                                        весне 
                            
                         
                        
                            
                                        Ek 
                                        bring 
                                        vir 
                                        jou 
                                        die 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        herfs 
                            
                                            Я 
                                        дарю 
                                        тебе 
                                        песню 
                                        об 
                                        осени 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        skrif 
                                        daar 
                                        teen 
                                        die 
                                        muur 
                                        is 
                                        al 
                                        lankal 
                                        hier 
                            
                                        Надпись 
                                        на 
                                        стене 
                                        уже 
                                        давно 
                                        здесь 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gelees 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        читала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                                
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gelees 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        читала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Want 
                                        die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        nie 
                                        altyd 
                                        baie 
                                        haastig 
                                        nie 
                            
                                        Ведь 
                                        любовь 
                                        не 
                                        всегда 
                                        торопится 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        aarde 
                                        draai 
                                        so 
                                        stadig 
                                        om 
                                        die 
                                        son 
                            
                                            И 
                                        Земля 
                                        так 
                                        медленно 
                                        вращается 
                                        вокруг 
                                        Солнца 
                            
                         
                        
                            
                                        Maar 
                                        as 
                                        die 
                                        lente 
                                        kom, 
                                        kan 
                                        dit 
                                        jou 
                                        verstom 
                            
                                        Но 
                                        когда 
                                        приходит 
                                        весна, 
                                        это 
                                        может 
                                        тебя 
                                        поразить 
                            
                         
                        
                            
                                        Met 
                                        die 
                                        aarde 
                                        alweer 
                                        halfpad 
                                        om 
                                        die 
                                        son 
                            
                                        Когда 
                                        Земля 
                                        уже 
                                        на 
                                        полпути 
                                        вокруг 
                                        Солнца 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Ek 
                                        sing 
                                        vir 
                                        jou 
                                        die 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        my 
                                        drome 
                            
                                            Я 
                                        пою 
                                        тебе 
                                        песню 
                                        своих 
                                        мечтаний 
                            
                         
                        
                            
                                        Ek 
                                        gee 
                                        vir 
                                        jou 
                                        die 
                                        sleutel 
                                        vir 
                                        my 
                                        hart 
                            
                                            Я 
                                        даю 
                                        тебе 
                                        ключ 
                                            к 
                                        моему 
                                        сердцу 
                            
                         
                        
                            
                                        Die 
                                        woorde 
                                        wat 
                                        ons 
                                        hoor 
                            
                                        Слова, 
                                        которые 
                                        мы 
                                        слышим 
                            
                         
                        
                            
                                        Klink 
                                        anders 
                                        in 
                                        'n 
                                        koor 
                            
                                        Звучат 
                                        иначе 
                                            в 
                                        хоре 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        met 
                                        jou 
                                        gesing 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        пела 
                                            с 
                                        тобой 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        met 
                                        jou 
                                        gesing 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        пела 
                                            с 
                                        тобой 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        Want 
                                        die 
                                        liefde 
                                        is 
                                        nie 
                                        altyd 
                                        baie 
                                        haastig 
                                        nie 
                            
                                        Ведь 
                                        любовь 
                                        не 
                                        всегда 
                                        торопится 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        die 
                                        aarde 
                                        draai 
                                        so 
                                        stadig 
                                        om 
                                        die 
                                        son 
                            
                                            И 
                                        Земля 
                                        так 
                                        медленно 
                                        вращается 
                                        вокруг 
                                        Солнца 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        as 
                                        die 
                                        liefde 
                                        kom, 
                                        sal 
                                        dit 
                                        jou 
                                        verstom 
                            
                                            И 
                                        когда 
                                        приходит 
                                        любовь, 
                                        это 
                                        тебя 
                                        поразит 
                            
                         
                        
                            
                                        Met 
                                        die 
                                        aarde 
                                        alweer 
                                        halfpad 
                                        om 
                                        die 
                                        son 
                            
                                        Когда 
                                        Земля 
                                        уже 
                                        на 
                                        полпути 
                                        вокруг 
                                        Солнца 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        So 
                                        sing 
                                        vir 
                                        my 
                                        'n 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        lente 
                            
                                        Так 
                                        спой 
                                        мне 
                                        песню 
                                            о 
                                        весне 
                            
                         
                        
                            
                                        Sing 
                                        vir 
                                        my 
                                        'n 
                                        liedjie 
                                        van 
                                        die 
                                        herfs 
                            
                                        Спой 
                                        мне 
                                        песню 
                                        об 
                                        осени 
                            
                         
                        
                            
                                        Jy't 
                                        vir 
                                        my 
                                        gesê 
                                        jy 
                                        wil 
                                        my 
                                        liefde 
                                        hê 
                            
                                        Ты 
                                        сказал, 
                                        что 
                                        хочешь 
                                        моей 
                                        любви 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gedroom 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        мечтала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                        
                            
                                        Tot 
                                        nou 
                                        toe 
                                        het 
                                        ek 
                                        nie 
                                        so 
                                        ver 
                                        gedroom 
                                        nie 
                            
                                        До 
                                        сих 
                                        пор 
                                            я 
                                        не 
                                        мечтала 
                                        так 
                                        далеко 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Bewerten Sie die Übersetzung 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Die Übersetzung kann nur von registrierten Benutzern bewertet werden.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Autoren: Christopher Torr
                    
                    
                
                
                Aufmerksamkeit! Hinterlassen Sie gerne Feedback.