Songtexte Jy Is Ver - Laurika Rauch
                                                Jy 
                                                is 
                                                ver 
                                                van 
                                                hierdie 
                                                land 
                                                van 
                                                son 
                                                en 
                                                see 
                                                en 
                                                dorre 
                                                aarde
 
                                    
                                
                                                Met 
                                                die 
                                                reënboog 
                                                in 
                                                haar 
                                                bloed
 
                                    
                                
                                                Sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                vergeet
 
                                    
                                
                                                Sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                verdwaal
 
                                    
                                
                                                En 
                                                jy 
                                                vervreem 
                                                van 
                                                ons,
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my 
                                                stem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                praatstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                praatstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                praatstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                praatstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Naby 
                                                die 
                                                suidste 
                                                punt, 
                                                op 
                                                die 
                                                verste 
                                                rots
 
                                    
                                
                                                Gesels 
                                                ek 
                                                nou 
                                                en 
                                                dan 
                                                as 
                                                die 
                                                son 
                                                sak
 
                                    
                                
                                                Oor 
                                                ons 
                                                hart 
                                                se 
                                                land
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                gesels 
                                                met 
                                                tyd 
–                                                soos 
                                                ek 
                                                maar 
                                                altyd 
                                                kon
 
                                    
                                
                                                Onder 
                                                die 
                                                miskombers 
                                                wat 
                                                laag 
                                                hang
 
                                    
                                
                                                Oor 
                                                die 
                                                tafelrand
 
                                    
                                
                                                En 
                                                sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                vergeet
 
                                    
                                
                                                Sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                verdwaal
 
                                    
                                
                                                En 
                                                jy 
                                                vervreem 
                                                van 
                                                ons
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my 
                                                stem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind
 
                                    
                                
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                sangstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                sangstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                sangstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni 
                                                (hoor 
                                                my 
                                                sangstem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind)
 
                                    
                                
                                                Daar's 
                                                'n 
                                                stukkie 
                                                gesels 
                                                oor 
                                                gister 
                                                se 
                                                seer
 
                                    
                                
                                                Wat 
                                                tydsaam 
                                                heel 
                                                en 
                                                sterk 
                                                maak 
                                                in 
                                                murg 
                                                en 
                                                been
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                sal 
                                                gesels 
                                                in 
                                                hierdie 
                                                taal 
–                                                jou 
                                                uit 
                                                die 
                                                vreemde 
                                                haal
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                belowe, 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my 
                                                stem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Izwa 
                                                izwe 
                                                lami 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                En 
                                                sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                vergeet
 
                                    
                                
                                                Sou 
                                                jy 
                                                voel 
                                                jy 
                                                verdwaal
 
                                    
                                
                                                Jy 
                                                vervreem 
                                                van 
                                                ons
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my, 
                                                hoor 
                                                my 
                                                stem 
                                                in 
                                                die 
                                                wind
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                
                                                Hoor 
                                                my 
                                                Ngizwe 
                                                emoyeni
 
                                    
                                Attention! Feel free to leave feedback.
                 
             
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        