Songtexte
Die
wêreld
word
weer
deinserig
Die
son
se
ronde-rooi-lemoen
Is
afgeskil,
skyn
wit-oranjerig
Deur
die
gekaasdoekte
seisoen
Die
berge
lê
gebalsem,
rug-aan-rug
Soos
reuse
dwerge,
boggelrig
gekis,
Bome
bedien
met
skemer
stug
Soos
monnike
die
romerige
mis
Alles
word
geheilig,
kom
tot
rus
Die
weerhaan
op
die
kerktoring
Skrop
nes,
die
sterre
word
geblus
Iewers
aan
die
verste
kus
Maak
God
in
sy
vakansiewoning
Die
gordyne
dig,
gaan
slaap
gerus
Alles
word
geheilig,
kom
tot
rus
Die
weerhaan
op
die
kerktoring
Skrop
nes,
die
sterre
word
geblus
Iewers
aan
die
verste
kus
Maak
God
in
sy
vakansiewoning
Die
gordyne
dig,
gaan
slaap
gerus
Gaan
slaap
gerus
1 Lullaby Vir Suid-Afrika (feat. Jak De Priester)
2 Dis Die Storie Van My Hart
3 Skimme
4 Brekfis In Bloemfontein
5 Ek Maak Net Soos Ek Wil
6 ‘n Lekker Verlang Liedjie
7 Lord Of The Dance
8 Ek Wil Vir Jou
9 Berge En Dale
10 Die Wind Waai Vanaand Verskriklik
11 Jakarandas Bloei
12 Song Of The Trains
13 Winter
14 Sê Groete Vir Triëst
15 Blou Kafee
16 Skatkiskaart
17 Nothing’s Coming Out
Attention! Feel free to leave feedback.