Nicholis Louw - Net vir My Songtexte

Songtexte Net vir My - Nicholis Louw




Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U't nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U't hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my
U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is 'n plek langs U vir my



Autor(en): Sandrine Yvette Simone Roy, Sylvain Michel, Hanekom Johan


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Album Grootste Treffers So Ver
Veröffentlichungsdatum
07-03-2014

1 Mamma
2 Abra Kadabra
3 Baby Baby Baby
4 Rock Daai Lyfie
5 Net Die Een Vir My - Maia Hee
6 Ek Wil My Baby Hê Vanaand
7 Kom Ons Vat 'n Kans
8 Hier Naby Jou
9 Vergeet en Vergewe
10 Purple Rain
11 Ek's Nog Hier
12 My Hart Is aan die Brand
13 Water Jou Mond
14 Voel die Energie
15 Nommer Asseblief
16 Die Engel By My
17 Tussen Die Lakens Dans
18 Sit die Lig Aan
19 Net vir My
20 El Shaddai
21 Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)
22 Welkom By My Party
23 Emmers Vol Liefde
24 Dis Net Ek en Jy
25 To All the Girls I've Loved Before
26 Ek Klop aan Jou Hart
27 Lekker Girl
28 Ek Onthou
29 Bly By My
30 Net Hier
31 Hoe Ver Sal Jy Gaan
32 Think About You
33 Ek Wil Hê Jy Moet Bly
34 Sê My - Doen Dit Vir My
35 Ek wonder
36 Baby Jy's Myne
37 Jy's My Alles
38 Kom Lê Vanaand Hie' Langs My
39 Tribute to Elvis Medley
40 Just for You




Attention! Feel free to leave feedback.