Songtexte Daar Is Niemand Soos Hy - Onbeskaamd
Wie
kan
die
son
onderhou
Wie
kan
die
hemele
bou
Wie
kan
met
Hom
vergelyk
Dasr
is
niemand,
niemand
soos
Hy
Wie
kan
die
Rooisee
skei
Wie
skep
fonteine
in
die
woestyn
wie
is
vir
ewig
en
altyd
in
beheer
Daar
is
niemand,
niemand
soos
Hy
Daar
is
niemand
soos
Hy
Daar
is
niemand
soos
Hy
o
Yahweh,
daar
is
niemand
soos
Hy
Daar
is
niemand
soos
Hy
Daar
is
niemand
soos
Hy
O
Yahweh
daar
is
niemand
soos
Hy

1 Sonder U Gees
2 Skepper
3 Vlam
4 God Is In Beheer
5 Hoop Vir My Nasie
6 Daar Is Niemand Soos Hy
7 Uithou
8 U Is Die Een
9 Ek Wil U Loof
10 Rots Van Die Eeue
11 Naby
12 Ontvou
13 Alomteenwoordige God
Attention! Feel free to leave feedback.