Songtexte




O daar was n Houtkruis
Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan
Ja daar was n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek onthou vir David
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg
Want daar was n Houtkruis
Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan
Ja daar was n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Wie sal my kan stilmaak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete in dans wil los wil breek
Want daar was n Houtkruis
Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan
Ja daar was n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed
Daardie Houtkruis raak
O daar was n Houtkruis
Ja n Redder aan n Houtkruis vasgeslaan
Ja daar was n Houtkruis
En daarom sal ek sing
O daar was n Houtkruis
N Redder aan n Houtkruis vasgeslaan
Ja daar n Houtkruis
En daarom sal ek sing
Daar was n Houtkruis
En daarom sal ek sing




Prophet - 50 Gewildste Treffers
Album 50 Gewildste Treffers
Veröffentlichungsdatum
10-03-2007

1   Popoliedjie
2   Psalmternatieweliedjie
3   Vleesliedjie
4   Houghtonliedjie
5   Woordeliedjie
6   Jesu
7   Kind Words
8   Moerbeiboerliedjie
9   Travelliedjie
10   Heilige-Koeieliedjie
11   Miljoen-Bladsy-Boekliedjie
12   Nuwe Wynsak
13   Eli Lama Sabagtani
14   Vlugplek
15   Slapgesluimerliedjie
16   Nagmaal
17   Houtkruis
18   Dan Moet Ek Glo
19   Sê Die Engeleliedjie
20   Ek is hier
21   Fixing People
22   Vuurliedjie
23   Getsemane
24   Opstaanliedjie
25   Kersfeesliedjie
26   Moenie-worry-gospelliedjie
27   Sondaar-En-Sy-Maatjieliedjie
28   Varkieliedjie
29   Suur Tier
30   Kerkraadrap
31   Ban Hom Uit Die Sinagogeliedjie
32   Asemliedjie
33   Corner Store
34   Genadeliedjie
35   Ribbenbeenliedjie
36   Leweliedjie
37   Droomloosliedjie
38   Tweedehandse Harte
39   Seerkryliedjie
40   Elkeen Verkoop Ietsliedjie
41   Paradysplagiaat
42   Greffelliedjie
43   Buite My Sinneliedjie
44   Afrikaliedjie
45   Die Lewe Loop Liedjie
46   52 Weke In Julieliedjie
47   Stukkende TV Liedjie
48   Pastorale Gebed
49   Waarvoor Is Jy Bang?
50   Diep In Die See




Attention! Feel free to leave feedback.
Wird geladen
Wird geladen