Riku Lätti - Hoofstroom Songtexte

Songtexte Hoofstroom - Riku Lätti




As jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
Neem 'n oomblik in en maak jou klaar
En as jy is, luister goed
Die einde van die aarde spreek jou aan
As jy ooit na die wêreld oor die afgrond staar
O my siel daar's ryke stof
Sonder jou
Is die son weer blou
En ek sing
Speel
Maar wil jou met my deel



Autor(en): Riku Lätti


Riku Lätti - Radio Lava
Album Radio Lava
Veröffentlichungsdatum
28-03-2007




Attention! Feel free to leave feedback.