Songtexte Party Heelnag - Snotkop
Want
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
(Sit
dit
op)
(Snotkop)
(Chop
chop
chop)
(Komaan)
Hier's
nog
'n
rede
yeah
Geniet
als
in
jou
lewe
yeah
Komaan
en
sit
jou
glas
so
in
die
lug
As
jy
lus
vir
dit
is
en
ons
party
whoa
Soveel
probleme
yeah
Vergeet
dit
en
vergewe
yeah
Jy
sien
daar
is
'n
vuur
wat
in
jou
brand
Dis
'n
fees
vanaand
so
ons
party
whoa
Weet
maar
ons
gaan
alles
vergeet
wat
hulle
ons
wou
leer
Ja
want
ons
breek
weer
al
die
reëls
wat
ons
ken
Daar
is
geen
beheer,
ja
wie
gaan
ons
keer
Nee
baby
daar
is
niemand
wat
die
party
kan
stop
so
sit
dit
op
Want
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
Ja
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
Dis
ongelooflik
yeah
Jy
weet
jy's
asemrowend
yeah
Ons
lewe
net
soos
rebels
met
'n
doel
As
jy
vry
wil
voel
kom
ons
party
whoa
So
gee
my
spasie
yeah
Want
ek
wil
heelnag
party
yeah
Vanaand
gaan
ons
die
dorp
op
pandoneur
En
op
sy
rug
omkeer
kom
ons
party
whoa
Weet
maar
ons
gaan
alles
vergeet
wat
hulle
ons
wou
leer
Ja
want
ons
breek
weer
al
die
reëls
wat
ons
ken
Daar
is
geen
beheer,
ja
wie
gaan
ons
keer
Nee
baby
daar
is
niemand
wat
die
party
kan
stop
so
sit
dit
op
Want
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
Ja
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
Ja
ons
gaan
party
tot
die
son
op
kom
Ja
ons
gaan
rock
tot
die
polisie
kom
So
kom
vergeet
van
jou
probleme
daar's
niks
wat
ons
keer
nie
So
party
en
geniet
jou
lewe
Want
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
(Chug
chug
chug)
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
Ja
ons
gaan
party
heelnag
en
slaap
deur
die
dag
Elke
oggend
voel
net
soos
Saterdag
(Heelnag)
(Chug
chug
chug)
Al
ons
probleme
net
vergeet
dit
kan
tot
more
wag
So
komaan,
komaan,
komaan
(Let's
party
vanaand)
Whoa
1 Al Lê Die Berge Nog So Blou (with Anders)
2 Meisie Ferguson (with Ricus Nel)
3 Cool Soos Koos Kombuis
4 Dikkelicious
5 Song vir My Dad
6 Hiekies In Hartenbos
7 HKGK
8 Parapapa
9 Agter Op My Fiets
10 Dis 'n Land
11 Soos 'n Boss
12 Hoe Lykit!
13 Ek'S Dalk 'N Ses
14 Ek Laaik van Jol
15 Hou My Stywer Vas
16 Rock My Amadeus
17 Jonk En Dronk
18 Aktiwiteite Wat Belangrik Is
19 Party Heelnag
20 Cheers Op Dit
21 Raak Vir My Rustig
22 Stop, Stop
23 Bietjie van Jou Liefde
24 Katrien
25 Woestersous
26 Girls in Bikinis
27 Asemrowend
Attention! Feel free to leave feedback.