Songtexte Proe Soos Naweek - Snotkop
                                                Looi 
                                                hom, 
                                                gooi 
                                                hom, 
                                                vanaand 
                                                gaan 
                                                ons 
                                                vasvat, 
                                                tot 
                                                hulle 
                                                ons 
                                                uit 
                                                jaag
 
                                    
                                
                                                Rond 
                                                loop, 
                                                oop 
                                                knoop, 
                                                die 
                                                poppe 
                                                gaan 
                                                dans 
                                                brah, 
                                                nie 
                                                tyd 
                                                vir 
                                                vrae 
                                                vra
 
                                    
                                
                                                So, 
                                                kap 
                                                daai 
                                                eerste 
                                                een 
                                                oop
 
                                    
                                
                                                Kom 
                                                laat 
                                                ons 
                                                woeker, 
                                                een 
                                                vir 
                                                die 
                                                boeke
 
                                    
                                
                                                En 
                                                laat 
                                                my 
                                                doppe 
                                                oorloop
 
                                    
                                
                                                TOT 
                                                EK 
                                                MY 
                                                BROEK 
                                                VERLOOR, 
                                                WAT 
                                                PROE 
                                                SO?
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                hiert 
                                                jou 
                                                lekker 
                                                ding
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Smaak 
                                                my 
                                                al 
                                                die 
                                                dubbels 
                                                het 
                                                heuning 
                                                in
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek 
                                                (naweek)
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                mos 
                                                hoe 
                                                die 
                                                naweek 
                                                proe
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                son-steek, 
                                                goeters 
                                                breek, 
                                                opneuk, 
                                                choppies 
                                                vreet
 
                                    
                                
                                                Tot 
                                                volgende 
                                                naweek 
                                                (volgende 
                                                naweek)
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer 
                                                ...
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer
 
                                    
                                
                                                Gee 
                                                gas 
                                                (gee 
                                                gas), 
                                                Hou 
                                                vas 
                                                (hou 
                                                vas)
 
                                    
                                
                                                Vanaand 
                                                raak 
                                                ons 
                                                lastig, 
                                                magtig, 
                                                dis 
                                                pragtig
 
                                    
                                
                                                Pak 
                                                uit 
                                                (pak 
                                                uit), 
                                                Staan 
                                                wyd 
                                                (staan 
                                                wyd)
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                manne 
                                                is 
                                                dorstig, 
                                                die 
                                                naweek 
                                                raak 
                                                morsig
 
                                    
                                
                                                Kap 
                                                daai 
                                                eerste 
                                                een 
                                                oop
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                raak 
                                                nou 
                                                lekker, 
                                                kom 
                                                raak 
                                                gekletter
 
                                    
                                
                                                En 
                                                laat 
                                                my 
                                                doppe 
                                                oorloop
 
                                    
                                
                                                TOT 
                                                EK 
                                                MY 
                                                BROEK 
                                                VERLOOR, 
                                                WAT 
                                                PROE 
                                                SO?
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                hiert 
                                                jou 
                                                lekker 
                                                ding
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Smaak 
                                                my 
                                                al 
                                                die 
                                                dubbels 
                                                het 
                                                heuning 
                                                in
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek 
                                                (naweek)
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                mos 
                                                hoe 
                                                die 
                                                naweek 
                                                proe
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                son-steek, 
                                                goeters 
                                                breek, 
                                                opneuk, 
                                                choppies 
                                                vreet
 
                                    
                                
                                                Tot 
                                                volgende 
                                                naweek 
                                                (volgende 
                                                naweek)
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer 
                                                ...
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                week′t 
                                                sy 
                                                gat 
                                                gesien, 
                                                ek 
                                                gee 
                                                hom 
3                                                uit 
                                                10
 
                                    
                                
                                                Laat 
                                                ons 
                                                daai 
                                                vuurtjie 
                                                bou, 
                                                ek 
                                                proe 
                                                iets 
                                                lekker 
                                                nou
 
                                    
                                
                                                Wat 
                                                proe 
                                                ek 
                                                hier?
 
                                    
                                
                                                Wat 
                                                proe 
                                                soos 
                                                die?
 
                                    
                                
                                                Wat 
                                                proe 
                                                so 
                                                mmmm, 
                                                sappig?
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                hiert 
                                                jou 
                                                lekker 
                                                ding
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek
 
                                    
                                
                                                Smaak 
                                                my 
                                                al 
                                                die 
                                                dubbels 
                                                het 
                                                heuning 
                                                in
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                naweek 
                                                (naweek)
 
                                    
                                
                                                Dis 
                                                mos 
                                                hoe 
                                                die 
                                                naweek 
                                                proe
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                vir 
                                                my 
                                                soos 
                                                son-steek, 
                                                goeters 
                                                breek, 
                                                opneuk, 
                                                choppies 
                                                vreet
 
                                    
                                
                                                Tot 
                                                volgende 
                                                naweek 
                                                (volgende 
                                                naweek)
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit, 
                                                proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer 
                                                ...
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer 
                                                ...
 
                                    
                                
                                                Proe 
                                                ons 
                                                dit 
                                                weer
 
                                    
                                Attention! Feel free to leave feedback.