Spoegwolf - Die Hemel Se Splinters Songtexte

Songtexte Die Hemel Se Splinters - Spoegwolf




En ek weet daars n plek vir ons twee in die winter
Iewers hier tussen die Hemel se Splinters
Kom gou nog n houtjie
Die reen teen die ruite beskerm ons teen al die monsters daar buite
En ek weet ons is veilig hier tussen ons diere
En ek voel daar is liefde hier tussen ons mure
En ek hoor nog die wind in die middernag ure
Ons kaggel is warm
Ons harte vol vure



Autor(en): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf - Silwer
Album Silwer
Veröffentlichungsdatum
03-09-2021




Attention! Feel free to leave feedback.