Spoegwolf - Rooi En Saffier Songtexte

Songtexte Rooi En Saffier - Spoegwolf




Was ons eers een?
Het ons verloor?
Is daar nog van jou bloed in my oor?
Rooi en saffier
Om weer te begin
Die dood was te duur
Maar toe stap jy in
Hel, jy was lank
Langer as die pyn
Ek soek weer die son
Met die skemer aan my sy
Uiteindelik jy



Autor(en): Daniël Du Toit



Attention! Feel free to leave feedback.