Wian - U is in beheer Songtexte

Songtexte U is in beheer - Wian




U is in beheer wonderbare Heer
U wat steeds getrou U skepping onderhou
U is in beheer wonderbare Heer
U wat alles vorm tot die Eer
U is in beheer wonderbare Heer
U wat steeds getrou U skepping onderhou
U is in beheer wonderbare Heer
U wat alles vorm tot die Eer
Die oggendson vertoon U heerlikheid
Die sterre in die aand U majesteit
As ek ommy kyk kan ek meer van U begryp
En ek weet op nuut U is 'n werklikheid
Net U alleen laat val die vroeë reen
En U aan U gee lewe die bruiseen
As ek ommy kyk kan ek meer van U begryp
En ek weet op nuut U is 'n werklikheid
U is in beheer wonderbare Heer
U wat steeds getrou U skepping onderhou
U is in beheer wonderbare Heer
U wat alles vorm tot die Eer
U wat alles vorm tot die Eer
U wat alles vorm tot die Eer





Attention! Feel free to leave feedback.