ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak Lyrics

Lyrics Sal Oorlog Vir Jou Maak - Adam

Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie
Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan
Jy lyk so verleidelik
So onvermydelik mooi vir my
Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie
Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
Ek dink ek weet wat jou vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil
Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou
Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie
Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Oh... Beter as enige ander ou
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
Sal oorlog vir jou maak

Writer(s): Hugo Ludik, Joe Foster, Johan C. Venter

ADAM - Goud
Album Goud
date of release
01-08-2014

Attention! Feel free to leave feedback.