Amira - Onse Vader Lyrics

Lyrics Onse Vader - Amira




Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die Aarde
Gee ons vandag ons daag se brood
En vergewe ons al ons skulde
Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sonde
Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en die sterkte en die Here
Vir ewig en ewig. Amen
Vir ewig en ewig. Amen



Writer(s): Devereaux Van Der Hoven-oosthuizen



Attention! Feel free to leave feedback.