Ampie - Niks En Niemand Lyrics

Lyrics Niks En Niemand - Ampie




Klop aan jou hart se deur
Met slotte bly jy almal keer
Want jy het al jou les geleer
Oor harte breek
Vir lank
Te lank...
Weet dit gaan moeilik wees
Iets so mooi soos liefde vrees
Maar ek sal vir hou STORIES lees oor EK en JY
EN ONS
NET ONS!!



Writer(s): Johannes Jacobus Oberholzer



Attention! Feel free to leave feedback.